Esegiël 39:18 Die Boodskap (DB)

Kom eet die vleis van sterk soldate. Drink die bloed van die leiers van volke. Ek maak hierdie mense soos vet diere wat gevrek het. Julle kan hulle kom opvreet.

Esegiël 39

Esegiël 39:11-24