Esegiël 38:6 Die Boodskap (DB)

So ook Gomer met al sy soldate en Bet-Togarma met al sy soldate, daar uit die land daar ver in die noorde. Baie ander sal ook regstaan vir die oorlog as Ek hulle verwoes.

Esegiël 38

Esegiël 38:1-10