Esegiël 38:19 Die Boodskap (DB)

“Ek sal jaloers wees op my volk. En Ek sal kwaad wees vir jou, Gog. Die land sal skud asof ’n aardbewing hom getref het as Ek met jou afreken.

Esegiël 38

Esegiël 38:18-23