Esegiël 38:11 Die Boodskap (DB)

Julle sal sê: ‘Israel kan homself nie beskerm nie. Sy stede word nie deur hoë mure omring nie, en die inwoners kan maklik doodgemaak word. Ek sal teen die land optrek en maklik al die mense in die land kan doodmaak. Hulle leef asof niks hulle kwaad kan aandoen nie. Ek sal maklik hulle land vir my vat!

Esegiël 38

Esegiël 38:2-14