Esegiël 38:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het met my gepraat en vir my gesê:

2. “Mens, kyk na die kant toe daar waar Gog en Magog regeer. Gog en Magog regeer oor die mense van Mesek en Tubal.

3. Sê vir hierdie koning die Here, die God van Esegiël, sê oor hom: Ek is jou vyand, Gog!

Esegiël 38