Esegiël 37:27-28 Die Boodskap (DB)

27. Ek sal tussen hulle bly, in my huis. Ek sal hulle God wees. En hulle sal my volk wees.

28. Omdat my huis dan tussen hulle is en Ek tussen hulle bly, sal al die nasies agterkom dat Ek, die Here, Israel eenkant gesit het om aan My te behoort en vir My te werk.”

Esegiël 37