Esegiël 37:22 Die Boodskap (DB)

Dan sal Ek Israel en Juda weer een nasie maak. Hulle was voorheen twee volke, maar nou sal hulle net een koning hê wat oor hulle regeer. Hulle sal nie meer twee nasies wees wat in twee lande bly nie.

Esegiël 37

Esegiël 37:20-23