Esegiël 37:2 Die Boodskap (DB)

Die Here het my toe om die bene laat loop. Dit was ou, uitgedroogde bene. Die hele leegte was vol daarvan. Oral op die grond het daar net bene gelê.

Esegiël 37

Esegiël 37:1-9