Esegiël 37:16 Die Boodskap (DB)

“Mens, vat ’n stuk hout. Kerf dan hierdie woorde daarop: Hierdie stok is Juda en al die stamme wat saam met hom werk. Vat dan ’n ander stok en kerf daarop: Hierdie stok is die stamme van die noordelike ryk van Israel.

Esegiël 37

Esegiël 37:12-22