Esegiël 36:3 Die Boodskap (DB)

“Daarom moet jy vir die berge van Israel sê: Jou vyande het jou uit al die windrigtings aangeval. Nou behoort jy aan ’n hele klomp nasies. Hierdie nasies spot met jou en skinder oor jou.”

Esegiël 36

Esegiël 36:1-5