Esegiël 36:19 Die Boodskap (DB)

Ek het hulle onder baie nasies verstrooi. Omdat hulle slegte dade bly doen het, het die nasies hulle as gevangenes weggeneem om in ver lande te gaan bly.

Esegiël 36

Esegiël 36:9-23