Esegiël 36:17 Die Boodskap (DB)

“Mens, toe die volk Israel in hulle land gebly het, het hulle die land onbewoonbaar gemaak met al die slegte dinge wat hulle gedoen het. Hulle slegte dade was soos ’n vuil lap in my hand. Ek kon niks daarmee doen nie.

Esegiël 36

Esegiël 36:9-20