Esegiël 36:11 Die Boodskap (DB)

En nie net jou mense nie, maar ook jou skape en beeste sal baie word. Daar sal weer mense op jou bly, berge van Israel. Dit sal met jou beter gaan as ooit tevore. Dan sal jy weet dat Ek die Here is.

Esegiël 36

Esegiël 36:4-17