Esegiël 35:4 Die Boodskap (DB)

Ek vee jou stede plat. Ek maak jou land ’n woestyn waarin niks kan lewe nie. Dan sal jy weet dat Ek die Here is.

Esegiël 35

Esegiël 35:1-5