Esegiël 34:5 Die Boodskap (DB)

Daarom loop hierdie trop skape, my volk, alleen rond. Hulle het nie ’n skaapwagter wat hulle oppas nie. Wilde diere vang onder hulle, want hulle word nie beskerm nie.

Esegiël 34

Esegiël 34:1-9