Esegiël 34:15 Die Boodskap (DB)

Van nou af sal Ek self vir my skape sorg. Ek vertrou hulle nie meer aan enigiemand toe nie. My skape sal rustig wees. As hulle rus, sal niks hulle versteur nie.” Dit is die Here, die God van Esegiël, wat so sê.

Esegiël 34

Esegiël 34:5-16