Esegiël 34:12 Die Boodskap (DB)

Ek is van nou af die Skaapwagter wat vir hierdie trop skape sorg wat oor die hele wêreld rondloop. Ek sal hulle gaan soek en hulle red. Die dag toe dit bewolk was en die lug donker was, het baie van my skape verdwaal.

Esegiël 34

Esegiël 34:7-18