Esegiël 32:9 Die Boodskap (DB)

“Ek sal die mense wat in jou oorbly na ver lande laat wegvat as gevangenes. Mense sal nie glo wat met jou gebeur het nie. Hulle sal wit geskrik wees as Ek jou vernietig.

Esegiël 32

Esegiël 32:1-13