Esegiël 32:3 Die Boodskap (DB)

“Daarom stuur Ek baie mense om teen jou te baklei,” sê die Here, Esegiël se God. “Hulle sal jou in hulle nette injaag en jou uit die water sleep.

Esegiël 32

Esegiël 32:2-12