Esegiël 32:13 Die Boodskap (DB)

Dan vernietig Ek jou skape en beeste wat langs die riviere wei. Nooit sal enige dier of mens weer daar kom nie. Ek maak jou land ’n verlate plek, ’n woestyn.

Esegiël 32

Esegiël 32:6-14