Esegiël 31:5 Die Boodskap (DB)

“Hierdie groot boom het uitgetoring bo al die ander bome. Die takke van die boom het dik gegroei omdat sy wortels in diep water gestaan het.

Esegiël 31

Esegiël 31:2-8