Esegiël 31:17 Die Boodskap (DB)

En almal wat die groot boom gehelp het, is ook verwoes. Hulle is ook nou dood. Al die nasies wat in die skaduwee van die groot boom geleef het, is daarmee heen.

Esegiël 31

Esegiël 31:10-18