Esegiël 31:10 Die Boodskap (DB)

Maar nou sê die Here, die God van Esegiël: “Hierdie mooi boom het toe trots geword. Hy het begin dink dat hy baie goed en mooi is. Hy het gedink hy is beter as die ander bome. Hy het gedink hy kan sy top in die wolke indruk.

Esegiël 31

Esegiël 31:6-18