Esegiël 30:9 Die Boodskap (DB)

Daardie tyd stuur Ek boodskappers wat in vinnige skepe kom. En hulle sal die Etiopiërs wat rustig woon, die skrik op die lyf gaan jaag. Almal sal paniekbevange rondhardloop daardie dag as Ek Egipte finaal vernietig.”

Esegiël 30

Esegiël 30:8-18