Esegiël 29:17 Die Boodskap (DB)

Op die ses en twintigste April 571 v.C. het die Here weer met my oor Egipte gepraat. Dit was toe koning Jojagin al 27 jaar ’n gevangene in ’n vreemde land was. Die Here het vir my oor Egipte gesê:

Esegiël 29

Esegiël 29:12-21