Esegiël 28:23 Die Boodskap (DB)

Ek stuur ’n plaag teen jou. Jy sal doodgaan en jou bloed sal op jou strate lê. Jy sal van alle kante aangeval word. Jou mense sal dood binne-in die stad rondlê. Dan sal almal weet en erken dat Ek die Here is.

Esegiël 28

Esegiël 28:17-26