Jy was soos ’n groot skip wat van die beste hout gebou was. Hulle het ’n sederboom van Libanon, my berg, gebruik om vir jou ’n mas te maak.