Esegiël 26:8 Die Boodskap (DB)

Hy sal eerste die groot dorpe van Tirus vernietig. Dan sal hy die hoofstad van die land aanval. Hy sal ’n wal teen die stad se mure oprig. Dan sal hy jou muur vernietig en oor die stad stroom met al sy soldate.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-9