Esegiël 26:1 Die Boodskap (DB)

Op die derde Februarie 585 v.C. het die Here weer met my gepraat. Ons was toe al twaalf jaar lank saam met ons koning, Jojagin, gevangenes in ’n vreemde land. Die Here het vir my gesê:

Esegiël 26

Esegiël 26:1-6