Esegiël 25:5 Die Boodskap (DB)

Daardie dag sal Ek Rabba, julle hoofstad, ’n stuk oop veld maak waar kamele kan wei. En die ander stede sal verwoes word sodat skape daar kan wei. Daardie dag sal julle erken dat Ek die Here is.”

Esegiël 25

Esegiël 25:4-14