Esegiël 25:15 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here, die God van Esegiël, verder gepraat: “Die Filistyne het lelik met Juda gemaak. Hulle wou Israel vernietig omdat hulle al jare lank vir hulle kwaad is.

Esegiël 25

Esegiël 25:7-17