Esegiël 23:49 Die Boodskap (DB)

Julle sal elke sent betaal van die skuld van julle slegte dade en julle aanbidding van afgode. Ja, Ek sal julle straf soos dit hoort. Dan sal julle weet en erken dat Ek die Here God is.”

Esegiël 23

Esegiël 23:47-49