Esegiël 23:22 Die Boodskap (DB)

So sê die Here, die God van Esegiël: “Oholiba, Ek gaan die mans by wie jy geslaap het, teen jou laat optrek. Hulle is die nasies wat jy weggejaag het omdat jy nie meer van hulle gehou het nie.

Esegiël 23

Esegiël 23:15-32