Esegiël 23:19 Die Boodskap (DB)

Maar dit het Jerusalem nie gepla nie. Sy het selfs nog slegter dade gedoen. Sy het onthou hoe sy as ’n jongmeisie in Egipte al rondgeslaap het. En sy het nie opgehou met al die slegte dinge wat sy gedoen het nie.

Esegiël 23

Esegiël 23:9-20