Esegiël 23:12 Die Boodskap (DB)

Sy kon ook nie haar oë weghou van haar Assiriese bure nie. Sy het die aantreklike jongmanne op hulle sterk perde begeer, die kapteins en generaals in hulle mooi uniforms.

Esegiël 23

Esegiël 23:5-17