Esegiël 22:7 Die Boodskap (DB)

Julle ignoreer julle ouers en het geen respek vir hulle oor nie. Julle mishandel die mense van ander lande wat by julle bly. Julle buit weeskinders en weduwees uit.

Esegiël 22

Esegiël 22:4-11