Esegiël 22:29 Die Boodskap (DB)

“Die man op straat beroof die arm mense. Hy besteel die mens wat behoeftig is. Hy lieg en bedrieg links en regs. Hy behandel vreemdelinge so sleg asof daar geen wet in die land is wat mense uit vreemde lande beskerm nie.

Esegiël 22

Esegiël 22:27-31