Esegiël 22:15 Die Boodskap (DB)

“Ek gaan jou onder die nasies verstrooi. Jy sal in vreemde lande as gevangene woon. En daar sal Ek jou skoonmaak van al die slegte dinge wat jy gedoen het.

Esegiël 22

Esegiël 22:10-17