Esegiël 21:28 Die Boodskap (DB)

“Mens, sê vir almal wat in die land van Ammon bly, Ek sê die volgende oor hulle gespot met my volk. Die Here, die God van Esegiël, dink só oor hulle: Ek het my wapens reggekry om julle aan te val. Ek het my wapens reggemaak om julle te vernietig. My wapens blink soos ’n weerligstraal.

Esegiël 21

Esegiël 21:22-32