Esegiël 21:26 Die Boodskap (DB)

Haal jou blink kroon af.” Die Here, Esegiël se God, sê: “Ek keer jou om. Niks in hierdie land sal meer dieselfde wees nie. Die mense wat vandag verdruk word, maak Ek môre se heersers. En vandag se ryk en magtige mense maak Ek môre se sukkelaars.

Esegiël 21

Esegiël 21:21-28