Esegiël 21:20 Die Boodskap (DB)

Sit die padteken neer daar waar die pad in twee deel. Die een pad gaan Rabba toe, die hoofstad van die Ammoniete. En die ander pad gaan Juda toe, en Jerusalem toe, die hoofstad van jou volk.

Esegiël 21

Esegiël 21:18-26