Esegiël 21:15 Die Boodskap (DB)

Maak hulle bang. Laat hulle harte inmekaarkrimp van vrees, want die swaard wag by elke hek waar ’n mens sou kon uitvlug. Dit is blink gevryf om mense dood te maak.

Esegiël 21

Esegiël 21:5-24