Esegiël 20:49 Die Boodskap (DB)

Toe sê ek: “Ag, Here my God, die mense sê al van my dat ek heeldag in raaisels praat. Hulle verstaan nie wat ek sê nie!”

Esegiël 20

Esegiël 20:41-49