Esegiël 20:42 Die Boodskap (DB)

daardie dag as Ek julle weer teruggebring het na julle eie land toe, sal julle weet en erken dat Ek die Here is. Julle eie land is die pragtige land wat Ek belowe het om aan julle oupagrootjies en oumagrootjies te gee.

Esegiël 20

Esegiël 20:34-43