Esegiël 20:40 Die Boodskap (DB)

“Op die hoë berg waar my woning was,” sê die Here, Esegiël se God, “sal julle My weer kom dien. Daardie dag sal Ek julle toelaat om voor My te kom staan. Julle sal offers vir My bring en Ek sal dit aanvaar.

Esegiël 20

Esegiël 20:37-44