Esegiël 20:35 Die Boodskap (DB)

En dan lei Ek julle weer die woestyn in, maar hierdie keer die woestyn vol nasies. En voor daardie nasies sal Ek my vonnis oor julle slegte dade uitspreek. Ek en julle sal mekaar in die oë kyk die dag as dit gebeur.

Esegiël 20

Esegiël 20:31-43