Esegiël 20:22 Die Boodskap (DB)

Maar nogtans het Ek dit nie gedoen nie. Ek het hulle nie vernietig nie om my Naam te beskerm voor die ander nasies omdat Ek belowe het om Israel uit Egipte te lei.

Esegiël 20

Esegiël 20:15-30