Esegiël 19:7 Die Boodskap (DB)

Hy het weduwees gevang en opgevreet en hele dorpe en stede verwoes.Later het die mense se plase leeg gelê en die oeste op die landerye het vergaan,want almal het gebewe so bang was hulle vir hierdie leeu as hy gebrul het.

Esegiël 19

Esegiël 19:4-14