Esegiël 19:3 Die Boodskap (DB)

Een van haar welpies het sy gekies en grootgemaak. Hy het ’n jong leeumannetjie geword.Hy het geleer om sy prooi te vang en op te vreet. Toe het hy mense begin vang.

Esegiël 19

Esegiël 19:2-13