Esegiël 18:8 Die Boodskap (DB)

En as hy dalk geld vir iemand leen, vra hy nie rente nie. Hy doen nie verkeerde dade nie en is nie opstandig teen My nie. Hy doen net wat goed is.

Esegiël 18

Esegiël 18:1-14